1207View
2m 36sLenght
2Rating

Modimolle, 20 Mei 2015 - 'n Saak van nalatigheid, in terme van die Wet op Rampbestuur, is teen drie personeellede van die Modimolle plaaslike- en Waterberg distriksmunisipaliteite aanhangig gemaak. 'n Vragmotor wat swaelsuur vervoer het, het Saterdag in Modimolle omgeslaan. Daarna het die hoofde van rampbestuur van al twee munisipaliteite én die brandweerhoof van Waterberg glo opdrag gegee dat die suur wat op die pad uitgeloop het, afgespuit moet word. Die swaelsuur het  gevolglik in die Nylrivier beland. Modimolle, May 20, 2015 - A case of negligence, in terms of the Disaster Management Act, has been opened against three staff members of the Modimolle local and Waterberg district municipalities. A truck carrying sulphuric acid overturned in Modimolle on Saturday. After the accident, the heads of disaster management of both municipalities and the Waterberg fire department chief apparently gave an instruction that the acid on the road should be washed away with water. As a result, the sulphuric acid ended up in the Nile river.